ADVERTISE WITH USCLASSIFIED ADS
Back to Poetry by Ricardo Wildskut

4. Wat wil jy wies ?

From: Poetry by Ricardo WildskutBy Editor in Chief1 September 2026288 views
image.png
AI generated image

By Ricardo Wildskut, Poet and Educator

 

Wat wil jy wies?

Jy staan alwee laat op gekraakte straate van die Kaapse Vlakte

Jy moet kies, wat jy wil wies?

Laat nagte van treer, of laat nagte van leer

Jou beste kans is boeke lees, navorsing oor ontwikkeling en mens wees

 

Lag ’n bietjie, lewe ’n bietjie, maar moet nie vergeet om ’n werklike lewe te bou

Een van laat nagte van leer, sodat jy kan presteer

Jy het dit wat dit vat om enige beroep aan te pak

Kies jou plek voor jy dalk maar net in ’n fabriek of warehouse gaan werk vir ’n rand en ’n sent.

Read Ricardo's other Poems here

Discover our ColourednexGen heroes right here

CapeColourednexGen

#BYOH

Reader Comments (2)

Aweh Aweh

1 September 2026

Subtle, but powerful. You, sir, speak for us all through your words. Nice one Mr Wildskut.

Bastie

1 September 2026

Top

Share