Is jy ’n skrywer met talent wat net wag vir ’n plek om te uitteblink?  
BYOH

Is jy ’n skrywer met talent wat net wag vir ’n plek om te uitteblink?  

Is jy die volgende Willem Wikkelspies?

Editor in ChiefEditor in Chief
3 March 2026
87 views

Dan soek ons jou!

The Raven Report bied ’n 12-maande, onbetaalde internskap aan vir die volgende groot woordkunstenaar uit die gemeenskap.

Stuur ’n voorbeeld van jou skryfwerk na editorinchief@ravenreport.co.za

 en ek sal so gou moontlik terugvoer gee.

Voor jy egter inskryf, maak seker jy merk al hierdie bokse af.

 

🔳  Jy woon in die gemeenskap soos uiteengesit in my redaksionele stuk

🔳 Afrikaans is jou eerste taal

🔳 Jy kan kreatiewe artikels in Afrikaans skryf

🔳 Jy kan onderhoude voer (of is bereid om te leer en leiding te volg)

🔳 Jy het toegang tot WiFi

🔳 Jy kan Engelse teks kreatief na Afrikaans vertaal

 

Maak nie saak of jy vroulik of manlik is nie, of hoe oud of jonk jy is nie.

Dink jy dis jy? Moenie oordink nie — stuur daai skryfwerk!

Streng geen AI skrif nie! #BYOH

Editor in Chief

About Editor in Chief

Editor-in-Chief at The Raven Report. Read editorial for full bio.

Reader Reviews (0)

No reviews yet. Be the first to share your thoughts!